Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 15:1 Die Boodskap (DB)

Sommer vroeg die volgende môre het die Joodse godsdienstige leiers en die Joodse Raad besluit wat hulle gaan doen. Hulle het Jesus in boeie na die Romeinse goewerneur, Pilatus, toe gestuur om die saak verder te hanteer.

Lees volledige hoofstuk Markus 15

Kyk Markus 15:1 in konteks