Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:72 Die Boodskap (DB)

Juis toe kon ’n mens die haan ’n tweede maal hoor kraai. Petrus het dit ook gehoor en dadelik onthou wat Jesus vir hom gesê het: “Voordat die haan twee maal kraai, sal jy al drie maal gesê het dat jy My nie eens ken nie.” Toe het hy bitterlik gehuil.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:72 in konteks