Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:64 Die Boodskap (DB)

“Julle almal het dit gehoor. Hierdie man het geen ontsag vir God nie en sê dinge wat God diep seermaak. Wat dink julle van dit alles?” Soos een man het almal saamgestem en gesê dat daar nou geen kwessie meer was nie: Jesus moet doodgemaak word.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:64 in konteks