Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:62 Die Boodskap (DB)

“Ek is,” sê Jesus. “En meer nog, julle sal sien hoe Ek, die beloofde Redder, op die ereplek langs die sterke God sit en ook hoe Ek op die wolke gaan kom om julle te oordeel.”Dit was waarvoor die hoëpriester gewag het.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:62 in konteks