Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:54 Die Boodskap (DB)

Petrus het hulle op ’n veilige afstand gevolg. Hy is selfs saam tot in die agterplaas van die hoëpriester se huis. Daar het hy saam met die wagte om die vuur gaan sit om hom so ’n bietjie warm te maak.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:54 in konteks