Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:51-52 Die Boodskap (DB)

Een van sy volgelinge het egter op ’n afstand agter die spul mense aangeloop wat vir Jesus gevang het. Hy het net ’n stuk klere van linne aangehad. Toe hulle hom gryp, wikkel hy hom los en hardloop sonder sy klere kaal weg. Sy klere het by die ander mense agtergebly.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:51-52 in konteks