Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:37 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus by die ander drie kom, lê hulle vas aan die slaap. “Simon,” sê Jesus vir Petrus, “wat gaan aan? Slaap julle? Kon jy sowaar nie eens ’n uurtjie wakker bly om te kyk dat iemand ons nie aanval nie?

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:37 in konteks