Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:30 Die Boodskap (DB)

“Wel, dan het Ek nuus vir jou,” kom dit van Jesus. “Vandag, om meer presies te wees, vannag voor dit tyd word vir die haan om die tweede maal te kraai, sal jy al drie maal gesê het dat jy nog nooit iets met My te doen gehad het nie.”

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:30 in konteks