Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:24 Die Boodskap (DB)

Weer sê Hy vir God dankie en gee dit toe vir sy dissipels om te drink. “Dit is my bloed wat bewys dat God sy ooreenkoms om julle God te wees, gaan hou. Dit geld nie net vir ’n paar nie, maar vir baie mense.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:24 in konteks