Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:20 Die Boodskap (DB)

“Dit is een van julle twaalf,” sê Jesus. “Dit is die een wat saam met My sy hand in die bak insteek om kos te vat. Aan die een kant is dit nodig dat Ek, die Redder, doodgemaak moet word.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:20 in konteks