Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:1 Die Boodskap (DB)

Die groot fees van die Jode, die paasfees, en nog ’n ander fees, naamlik die fees van die ongesuurde brood, was om die draai. Dit was nog maar twee dae voor die feestelikhede met mening sou begin. Die godsdienstige leiers van die Jode in Jerusalem het aan allerhande agterbakse planne gedink om Jesus te vang en te laat doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:1 in konteks