Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:43-44 Die Boodskap (DB)

“Onder julle as Christene mag dit egter nie gebeur nie. As iemand onder julle belangrik wil wees, moet hy die onbelangrikste posisie onder julle inneem. Hy moet bereid wees om alles te doen wat die ander van hom vra en moet die hele tyd reg wees om die ander te dien, of dit hom nou pas of nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 10

Kyk Markus 10:43-44 in konteks