Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:38 Die Boodskap (DB)

“Julle weet nie wat julle vra nie,” kom Jesus se antwoord. “Die pad wat vir My voorlê, is bitter swaar. Dit is soos ’n beker vol smart en seerkry wat Ek moet drink. Ek dink nie julle sal dit saam met My kan drink nie. Soos iemand wat in water gedoop word, moet Ek in lyding gedoop word. Sal julle dit kan uithou? Ek glo nie.”

Lees volledige hoofstuk Markus 10

Kyk Markus 10:38 in konteks