Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:29 Die Boodskap (DB)

“Luister nou mooi wat Ek sê,” sê Jesus. “Daar is niemand wat iets vir My en my boodskap prysgegee het wat nie honderd maal soveel sal terugkry nie. Dit maak nie saak of dit sy huis, broers of susters, sy ma of pa of kinders of sy grond is nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 10

Kyk Markus 10:29 in konteks