Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:21 Die Boodskap (DB)

Jesus kyk toe na hom. Dit was ’n oulike man van wie Jesus gehou het. “Daar is een ding wat jy nie reg doen nie. Gaan verkoop alles wat jy het en gee dan die geld vir die mense wat niks het nie. Op dié manier sal jy ryk wees in die oë van God. Nadat jy dit gedoen het, kom terug en word een van my volgelinge.”

Lees volledige hoofstuk Markus 10

Kyk Markus 10:21 in konteks