Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:19 Die Boodskap (DB)

Wel, jy ken mos die wil van God soos ons dit uit die wet leer. Daar staan dat jy nie iemand mag doodmaak nie, dat jy nie ontrou aan jou huweliksmaat moet wees nie, dat jy nie ander se goed mag vat nie, dat jy nie mag lieg of mense onder die verkeerde indruk bring en hulle so om die bos lei nie, en dat jy jou ouers met respek moet behandel.”

Lees volledige hoofstuk Markus 10

Kyk Markus 10:19 in konteks