Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:32-33 Die Boodskap (DB)

Die mense wou Jesus net nie met rus laat nie. Tot na donker was Hy nog besig. Die dorpsmense het voor die huis saamgedrom met al die siekes en mense wat in die greep van bose geeste was.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:32-33 in konteks