Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:13 Die Boodskap (DB)

Daar het Hy 40 dae gebly. Satan het Hom nie met rus gelaat nie. Satan wou kyk of hy Jesus iets kon laat doen waarvan God nie hou nie. Jesus was nie alleen nie. Die wilde diere van die veld was by Hom en die engele het gesorg dat Hy alles het wat nodig was.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:13 in konteks