Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:62 Die Boodskap (DB)

Toe sê Jesus vir hom: “Daar’s nie nog tyd oor om jou familie te gaan groet nie. Los dit. Nou moet jy saam met My stap. As jy een van my volgelinge wil wees, moet jy al die ander dinge in jou lewe tweede stel, ook jou familie en vriende. Anders is daar nie vir jou plek in God se nuwe wêreld nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:62 in konteks