Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:5 Die Boodskap (DB)

Maar as die mense julle nie vriendelik ontvang nie, gee dadelik pad. Moenie verder sukkel nie. Gaan dan na ’n ander dorp toe. Maar skud eers in die openbaar al die stof van daardie dorp uit julle klere uit. So wys julle dat hulle hulle kans verspeel het om deel te word van God se nuwe wêreld.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:5 in konteks