Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:45 Die Boodskap (DB)

Die dissipels het egter nie verstaan wat Jesus vir hulle gesê het nie. Hulle was ook te bang om te vra wat Hy bedoel. Maar dit was in elk geval nog nie die regte tyd vir hulle om te weet wat alles op Hom wag nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:45 in konteks