Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:39 Die Boodskap (DB)

Ek dink hy is in die mag van ’n bose gees. Hy kry sulke snaakse aanvalle. Dan begin hy skree en sy hele liggaam gaan aan die ruk. Skuim loop ook by sy mond uit. Die aanvalle hou omtrent nooit op nie. My arme kind is al behoorlik verniel.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:39 in konteks