Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:37 Die Boodskap (DB)

Die mense van Gerasa het toe vir Jesus gevra om liewer pad te gee. Hulle was baie bang en het nie kans gesien dat nog sulke dinge daar by hulle gebeur nie. Jesus het toe in die boot geklim en teruggegaan na die oorkant toe.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:37 in konteks