Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:35 Die Boodskap (DB)

’n Klomp mense het vinnig na die plek toe gekom waar Jesus die duiwels uit die man verjaag het. Hulle wou sien wat aan die gang was. Toe hulle daar aankom, sien hulle die man wat vol duiwels was aan Jesus se voete sit. Hy het klere aangehad en rustig geluister na wat Jesus sê. Toe het die mense bang geword.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:35 in konteks