Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:33 Die Boodskap (DB)

Daar en dan het die duiwels uit die man padgegee en in die varke ingevaar. Toe breek daar chaos los. Die hele trop varke het skielik oor die kant van die berg gestorm en in die see geval. Daar het hulle almal verdrink.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:33 in konteks