Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:25 Die Boodskap (DB)

Toe draai Jesus na sy dissipels en vra vir hulle: “Waar is julle geloof heen?” Maar hulle was te bang en te verbaas om enigiets te sê.Hulle het onderlangs vir mekaar gefluister: “Wat ’n ongelooflike wonderwerk! Wie is Jesus regtig? Hy gee net ’n bevel, dan luister selfs die wind en die water na Hom.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:25 in konteks