Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:17 Die Boodskap (DB)

“’n Mens kan niks wegsteek wat jy doen nie. Geen woord of daad is so ’n groot geheim dat God nie daarvan weet nie. Alles sal aan die lig kom. Alles wat mense doen, sal uiteindelik bekend wees.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:17 in konteks