Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:15 Die Boodskap (DB)

“En dan die saad wat in die goeie grond geval het ... Dit is daardie mense wat die boodskap van God gehoor het en diep daardeur geraak is. Hulle begin dadelik leef soos God dit wil hê. In alles wat hulle sê of doen, borrel hulle geloof eenvoudig uit. Hulle geloof lewer van dan af heeltyd vrugte op.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:15 in konteks