Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:13 Die Boodskap (DB)

“Daar het ook saad in die holtes van die groot klippe geval ... Wel, party mense hoor die boodskap van God en is dan baie opgewonde daaroor, maar net vir ’n rukkie. Sodra hulle geloof iets van hulle vra, sodra hulle moet nee sê vir die sonde, is hulle skielik nie meer so opgewonde nie. Dan is hulle sogenaamde nuwe geloof ook daarmee heen.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:13 in konteks