Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:47 Die Boodskap (DB)

“Ja, hierdie vrou het baie lelike dinge aangevang. Maar dis nou verby. Haar sondes is vergewe. God dink nie meer daaraan nie. Daarom doen sy al hierdie wonderlike dinge vir My. Jy het nie die vaagste idee wat dit vir ’n sondaar soos sy beteken om deur God vergewe te word nie. Daarom dien jy Hom so halfhartig.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:47 in konteks