Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:44 Die Boodskap (DB)

Toe draai Jesus na die vrou toe terwyl Hy nog met Simon praat. “Simon, jy het gesien wat hierdie vrou alles vir My gedoen het. Baie meer as jy. Jy het nie eens die moeite gedoen om water by jou deur neer te sit sodat die stof van my voete afgewas kon word toe Ek hier aangekom het nie. Maar hierdie vrou het my voete met haar trane gewas en met haar hare afgedroog.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:44 in konteks