Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:39 Die Boodskap (DB)

Simon was baie ontsteld oor wat hierdie vrou in sy huis aangevang het. Hy het goed geweet wie sy was. Hy dink toe in die stilligheid by homself: “As hierdie Jesus regtig ’n boodskapper van God is, sal Hy mos weet dat dié vrou wat nou aan Hom raak ’n groot sondaar is. Dan sal Hy haar wegjaag, want sy is besig om Hom onrein te maak.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:39 in konteks