Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:37 Die Boodskap (DB)

In dieselfde dorp het daar ook ’n vrou gebly wat ’n baie slegte lewe gelei het. Toe sy hoor dat Jesus by Simon se huis gaan eet het, was sy baie opgewonde. Sy het toe ’n bottel met baie duur parfuum gevat en reguit na Simon se huis toe gegaan.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:37 in konteks