Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:33 Die Boodskap (DB)

“Kyk net: Johannes die Doper het in die woestyn gaan bly. Hy het glad nie lekker kos gehad om te eet nie, nie eens ’n stukkie vars brood of ’n bietjie wyn nie. En wat sê die mense toe van hom? ‘Hy is van die duiwel besete!’

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:33 in konteks