Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:15 Die Boodskap (DB)

Toe gebeur daar ’n groot wonderwerk. Reg voor almal het die seun lewendig geword. Hy het orent gekom en begin praat. Jesus het hom toe aan sy ma se sorg oorgelaat.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:15 in konteks