Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:11 Die Boodskap (DB)

Die volgende dag het Jesus na ’n dorp toe gegaan met die naam Nain. ’n Groot klomp mense het saam met Hom soontoe gestap. Sy dissipels was ook by.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:11 in konteks