Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:7 Die Boodskap (DB)

Die skrifkenners en die Fariseërs het Jesus fyn dopgehou. Hulle wou sien of Hy dit sou waag om iemand op die sabbat gesond te maak sodat hulle Hom kon aankla dat Hy God se wet oortree.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:7 in konteks