Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:36 Die Boodskap (DB)

Want dit is presies hoe God is. Hy gee baie om vir almal hier op die aarde, of hulle goed is of sleg. Julle moet soos God wees: maak julle hart en julle hande oop vir ander mense. Gee regtig vir hulle om.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:36 in konteks