Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:32 Die Boodskap (DB)

“As julle net daardie mense liefhet met wie julle goed oor die weg kom en wat lief is vir julle, moet julle nie verwag om ’n medalje vir goeie diens by God daarvoor te kry nie. Almal doen dit tog, ook die slegte mense wat hulle nie aan God steur nie. En as julle net goeie dinge doen vir dié wat goeie dinge vir julle doen, het julle nog niks besonders gedoen nie. Selfs slegte mense doen dit ook.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:32 in konteks