Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:29 Die Boodskap (DB)

“As iemand jou deur jou gesig klap om jou te beledig, moenie terugslaan nie. Nee, sê vir hom om jou sommer nog ’n keer op jou ander wang te klap.“As iemand jou klere wil vat, skenk dan nog ’n ekstra stel van jou beste klere aan hom.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:29 in konteks