Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:23 Die Boodskap (DB)

Spring dan op en dans rond van vreugde, want daar wag ’n groot beloning op julle in God se nuwe wêreld. Wanneer mense julle slegsê, is julle in baie goeie geselskap: God se boodskappers is nog altyd so behandel.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:23 in konteks