Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:17 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus saam met hulle van die berg af kom, het Hy daar onder op die oop vlakte gaan staan. Baie van sy volgelinge en ’n hele klomp ander mense het daar na Hom toe gestroom. Van oor die hele Judea en Jerusalem, selfs van die kusgebied van Tirus en Sidon af, het mense in ’n groot massa na Jesus toe gekom.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:17 in konteks