Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:36 Die Boodskap (DB)

“Kom Ek verduidelik wat Ek bedoel met ’n voorbeeld: as iemand ’n gat in ’n ou stuk klere wil regmaak, lap hy dit mos nie met nuwe materiaal wat baie sal krimp nie. Met die eerste was gaan die nuwe materiaal krimp en dan kom daar ’n yslike gat in die ou klere.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:36 in konteks