Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:33 Die Boodskap (DB)

Die godsdienstige leiers sê toe vir Jesus: “Jy moet net sien hoe toegewyd al Johannes die Doper se volgelinge is. Hulle is so ernstig in hulle godsdiens dat hulle lang tye niks eet nie. Hulle vas en bid gereeld. Die Fariseërs doen dit ook. Maar jou dissipels steur hulle glad nie daaraan nie. Hulle eet en drink net die hele tyd.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:33 in konteks