Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:24 Die Boodskap (DB)

Maar om dit te laat gebeur is heeltemal ’n ander saak. Wel, julle weet baie goed dat iemand net sondes kan vergewe as hy die mag het om dit te doen. Ek, die Seun van die mens, het daardie mag. Kyk nou mooi: Ek gaan dit doen sodat julle kan besef met wie julle te doen het.”Jesus sê toe vir die lam man: “Staan op. Vat jou draagbaar en gaan terug na jou mense toe.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:24 in konteks