Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:17 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag was Jesus weer besig om die mense te leer. Baie godsdienstige leiers het ook kom luister na wat Hy te sê gehad het. Fariseërs en kenners van die wet van Moses van oor die hele Galilea en Judea, selfs uit Jerusalem, was in die gehoor. Deur die krag van die Here het Jesus baie siekes gesond gemaak.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:17 in konteks