Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:14 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe vir hom: “Moet asseblief nie vir almal gaan vertel wat met jou gebeur het nie. Gaan reguit na die priester toe. Wys vir hom dat jy gesond is. Nadat hy gesien het dat jou vel weer normaal is, moet jy die offer bring wat Moses voorgeskryf het vir mense wat gesond geword het. So sal almal kan sien wat met jou gebeur het. Jou dade sal harder praat as al jou woorde.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:14 in konteks