Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:10 Die Boodskap (DB)

Ook Petrus se vriende, Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, was daardeur aangegryp.Jesus sê toe vir Petrus: “Moenie bang wees nie. Jou werk begin nou eers. Van nou af gaan jy mense vang. Jy sal maak dat baie mense in My glo.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:10 in konteks