Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:9 Die Boodskap (DB)

Daarna het die duiwel vir Jesus na Jerusalem toe gevat. Daar aangekom, het hy Hom op die hoogste punt van die tempel laat staan. Hy sê toe vir Jesus: “Bewys nou dat jy regtig God se Seun is. Spring hier af!

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:9 in konteks