Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:29 Die Boodskap (DB)

Hulle het opgespring en Jesus hardhandig uit die dorp verwilder. Hulle het Hom na ’n kloof toe gevat op die kant van die berg waarop Nasaret gebou was. Daar wou hulle Hom afgooi.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:29 in konteks